Birth Notes:
Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. http://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5716.html Says about 1620
And
http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=6000000000304279408 Says about 1633
Death Notes:
http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=6000000000304279408
And
http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=376576187650007418 In this he died in 1696 but he was still having children in 1699. Amended to Abt 1699
Sources of information or noted events in his life were:
• Web Based Info. Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. http://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5716.html
And
http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=6000000000304279408
• General Comment. http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=6000000000304279408
See outstanding article by Mansell Upham in Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. http://www.e-family.co.za/remarkablewriting/HelEnParadijs-DeHoopOpConstantia.pdf (posted by Peter)
Date of Death not established The First Fifty Years project suggests by 1700
In 1692 Jan Coenraet Visscher is listed without a wife (wives were listed in this year), VC39 page 111, and he is again single in the roll for 1692 and 1695 but does not appear after that date (next roll 1696). - Richard Ball
http://visser-families.synthasite.com/
http://www.stamouers.com/visser.html
Jan Coenraad VISSER * C1633 Ommen, Nederlands, (volgens FHC Fiches en RootsWeb.com) bereik ged 1657 Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika, as soldaat en pastoor aan boord van die "Dort"/Dordrecht" wat vanaf Delft in Nederland geseil het.Op 30 September 1659 verkry Jan sy Vryheidsbrief wat hom instaat stel om hom as burger in Rondebosch te vestig. Ook verkry hy grond langs die Liesbeeck rivier en gaan 'n ooreenkoms met Jan van Riebeeck aan dat hy plaas sal bewerk en dat hy vars graan en vleis sal verskaf aan die HOIK skepe wat aandoen by die Kaap. Jan se vrou, Geertjen (Margaretha) GERRITS en hulle kinders wat in Nederland gebore is, arriveer gedurende 1662 aan die Kaap. Geertjen word op 'n Vrydag-aand gedurende Maart 1692 deur 'n slaaf Klaas van Mallebar vermoor. Jan Coenraad Visser sterf C1707
b1 Gezina (Geesje, Jansz) VISSER * C 1654, Hardenbergh, Overijssel, Nederland X 12 Jul 1671 Kaap, met Hendrik Gysbert VERSCHUUR vanaf Amesfoort, Nederland. Hulle het 4 kinders gehad. Die een dogter, Hilletje VERSCHUUR, trou 13 Jan 1715 met Jan Hendrik HOP * 1685, Vilsen (Hanover), vanaf 1711 'n smid aan die Kaap, en word 'n Vryburger gedurende 1714. Hy was die seun van Jan HOP en Anna Margaretha HELMERS (Sien MOOC 7/20, testamenten, 1722-1775, No 54; testamenten 1772-1775, no 54; MOOC 8/14; inventarissen 1771-1773 no 61) Geesje XX 26 Des 1694 Dirk Gysbert VERWEY
b2 Maria Jansz VISSER ~ C1655 Nederland, + 7 Jun 1718, Kaap X 1671 Kaapstad met Willem WILLEMSE (van Deventer) * 1643, Gelderland, Nederland. Maria het twee buite-egtelike kinders by Ockert Cornelisz OLIVIER gehad, by name Dina en Cornelis. Hulle word grootgemaak deur hulle oupa en ouma aan moederskant, Jan Coenraad en Geertjen VISSER. Maria XX C1691 met Lambert Simonsz STAM. Vir volledige storie, verwys na my webblad,
b3 Coenraad Johannes VISSER * C1656 Overijssel, Nederland, kom saam met moeder by die Kaap aan in 1662. Hy was gedoop op 8 April 1663, Kaap X 5 Aug 1685 Rondebosch met Catharina EVERTS van der Zee, gebore op die skip Europa in C1671, d/v Cornelis Everts van der Zee. (Geboorte geregistreer te Rotterdam, Nederland.) Coenraad en Catharina stel hulle testament op 15 Nov 1710. Coenraad het 10 kinders gehad.
b4 Gerrit Jansz VISSER * C1657 Ommen, Overijssel, Nederland, ~ 1660, + Brakkefontein aan die Bergrivier,+ 1714, X 4 Aug 1675 met Jannetjie (Janetta) Thielemans HENDRIKS,* 18 Aug 1660, ~ 1662, van Ultrecht, Nederland, d/v Thielemans HENDRIKS (X1660) en Mayken Hendriks van den BERG, van Diest in Brabant, Belgie. (Mayken was die weduwee van Jacob THEUNIS. Sy was ook die eerste Kaapse meisie wat met 'n Vryburger in die huwelik getree het.) Volgens die oorspronklike trouboek was die huwelikspaar se name ingeskryf as Gerrit Jansz VISSER en Jannetje THIELEMANS, gebore te Cabe De Boa Esperancs. Hulle het 12 kinders gehad. ( In die geskiedenis boeke van De Villiers en Pama word beweer dat Gerrit Jansz VISSER die stamvader van die meeste van die Visser Families in Suid-Afrika is. Sy vader, Jan Coenraad VISSER, is die werklike stamvader, so ons kan se dat Gerrit Jansz VISSER die voorvader van die meeste van die Visser families in SA is.)
Gerrit Jansz word Vryburger te Stellenbosch, Blauwklippe. Hy is in 1690 weg vanaf "Blaauklip" Aan Gerrit word die veepos aan die Bergrivier, later bekend as "de Brakke Fontein" gedurende 1708 toegeken. Hy sterf in 1714 en sy gesin ontruim die plaas, Brakkefontein. Sy derde seun Johannes, het gaan boer in die Sandveld, Clanwilliam/Piketberg omgewing. Plase wat aan Gerrit behoort het, is Grote Fontein, Dorre Boom en Longkuil. (Sandveldse Vissers, Coetzee Boek, Geslagregisters der oude Kaapsche Families C.C de Villiers, 1894, Vissers van Leeupan)
(Die inventaris van Gerrit Jansz VISSER se goedere is gedatteer 17 Okt 1713) b5 Zachariaz Jansz VISSER * C1658, Nederlands, + 1721, arriveer ook saam met haar moeder in 1662 aan die Kaap. Gedoop te Kaapstad 23 Aug 1665. Sy was drie keer getroud: X 29 Okt 1679 Stellenbosch Diederick PUTTER (Dietrich POTTER) + 1699 Kaapstad, Stamvader van die Putter Familie in Suid-Afrika, ar. voor 1676 vanaf Zierenberg in Hesse-Kassel, Duitsland. (Hij was een vrije wildjagter voor 1676 aan het Kaap de Goede Hoop) 9 kinders. Zacharias XX C1701 Johannes BASSON ~ 14 Jul 1661, XXX 5 Jul 1706 Andries KRUGEL.(SA Argiefstukke Kaap No 7 Resolusies van die Politieke Raad: Bl 169.221: Andries Krugel is in 1675 in Tennenlohe (Duitsland) gebore. Hy het in 1703 as soldaat na die Kaap gekom, en was vanaf 1713 'n vryburger. Op 5 Jul 1706 is hy getroud met Zacharia Jansz VISSER (1665 - 1722), die dogter van Coenraad VISSER en Margaretha GERRITS. na Zachariaz se dood het hy hertrou met Maria Ras, die dogter van Nicolaas Ras en Maria van Staden. Hulle is albei in 1734 oorlede. (sien MOOC 8/4, invewntarissen, 1720-1727, No 37, MOOC 8/5 Inventarissen 1727 - 1737,No 117 en 117.5: MOOC 7/3 Testamenten, 1721 - 1725, No 29: MOOC 10/4, Vendu Rollen, 1731 - 1738, No 124) Zachariaz en Andries Krugel stel hulle gesamentlike testament op 24 Junie 1713, en was beskrywe as "Zacharia Jansz Visser Siekelijk te bedde leggende oud ses en veertigh jaaren gebooren aan Cabo de Goede Hoop"
(Die testament was opgestel gedurende 1713, 48 jaar nadat Zachariaz gedoop is in die Kaap) (SAGG Vol 1)
b6 Antoinetta (Anna) VISSER, * ong 1662 X 15 Sep 1686 met Christoffel HENNING ar 1686 v. Berlin, Fehrleben, Duitsland.
b7 Johannes (Jan) VISSER, ~16 Jan 1667 X 8 Mei 1689 met Catharina Jansz van der Zee, weesmeisie van Rotterdam. (Catharina is een van die 10 weesmeisies wat in 1687 met die skip "Berg China" vanaf die Rotterdamse Gereformeerde Weeshuis na die Kaap gestuur is in opdrag van Simon van der Stel, om die ongetroude vryburgers van vroue te voorsien. Catharina se geboorte is in Rotterdam, Nederland geregistreer, as d/v Cornelis Everts VAN DER ZEE.
b8 Antonie VISSER * 20 Apr 1692 ~ 24 Mar 1696 X 28 Aug 1720, Anna Maria BRONS ~ 26 Apr 1702, d/v Jan Albert BRONS en Maria COOPMANS Anna was die wed. van Jan van der WESTHUIZEN, + C1718, wat die plaas Diemersdal aan sy weduwee nagelaat het.
Antonie kry opdrag vanaf die Kasteel in Kaapstad om 'n tydelike tente-hospitaal op te rig vir die siek matrose wat per boot die "Pallas" by Simonsbaai op 2 Aug 1737 arriveer met 37 mans dood aan skeurbuik en 75 siek. Slegs 17 van die matrose was nog gesond. Op 27 Mei 1753 ontvang hy as erkenning landbougrond en bou Admiralty House, wat nog vandag bestaan en as historiese monument besigtig kan word in Simonstad. Antonie VISSER word beskou as die vader van Simonstad. (See on Internet: Admiralty House Simon's Town) (Ref Familia CD p 29 & 30: Farm: Diemersdal.)
Van der Westhuizen died, leaving the farm to his widow. Two years later she married Anthoni VISSER, who according to Historical Simon's Town, was the first European to settle permanently in that area, and who played an important part in its early development. Considering his activities in the Southern Peninsula and in Table Valley, it is very unlikely that he lived on his farm, Diemersdal, but he definitely controlled it from afar. On 2 Oct 1732 he was granted an erfpacht of 32 morgan 413 sq rds. "by syn plaats Diemersdal, thus confirming him as owner of that property through his marriage with Anna Maria BRONS. This is the only evidence that has come to light on his ownership.
Antoni and Anna Maria produced one child, Elizabeth Theresia ~ 26 10 1717 Cape Town, and she became the sole heir of her parents by a will executed in 1742. It seems likely that this will was made owing to the increasing age or ill health of Antoni and that he had died by 1745. This seems likely as although his wife, Anna Maria, was a witness to the baptisms of two of Elizabeth's children, born in 1745 and 1747 respectively. His name appears in neither case. We assume that both he and Anna Maria were dead by 1750, according to a transfer deed of that year. On 16 Feb 1744 Elizabeth married "Luitenant ter See, Christian Everhard Philip von Jungheim" of the warship, Die Hersteller. Christiaan Eberhart von Jungheim se van word verkort na EBERHARD, later EUVRARD. Elizabeth xx 8 Nov 1750 met Abraham Thomas IMMENS Elizabeth + 1755. (Ref CD Familia p. 30).
b9 Susanna VISSER, gedoop as Sara, *30 Okt 1695, ~ 24 Mar 1696, Stellenbosch, sy sterwe Junie 1779, X 6 Nov 1716 Stellenbosch met Hans Hendrik (Johann Heinrich) HATTINGH, (wewenaar van Maria De Lanoi) Hy ar. 1691 v. (Spiers) Speyer, Duitsland, Hans word die eienaar van die plaas "Speyer" naby Stellenbosch en later "La Motte", Franschhoek. Hans sterf voor 1732 en Susanna XX 10 Feb 1732 met Willem RUBEEK van Wezel, Duitsland. (Ref: Du Plessis Boek en Hattingh Navorsing) (11 kinders)
b10 Jacob (Jacobus) VISSER *12 Jan 1695, ~ 24 Mar 1696
b11 Pieter VISSER ~ 24 Apr 1697 (G1, 8/1 p. 5)
b12 Maria VISSER ~ 28 Jun 1699 Stellenbosch, X Frederik BRAND *C1695 Stellenbosch
-------------------- Vanaf verwysing: http://www.stamouers.com/visser.html Jan Coenraad VISSER gebore c 1633 trou c 1653 met Geertjen GERRITS. Hy land in 28 April 1658 met die skip Dordrecht aan die Kaap. Jan Coenraad word 'n vrykneg twee jaar nadat hy by die Kaap aangekom het. Hy versoek dat sy vrou na die Kaap kan kom en sy arriveer aan die Kaap met vyf kinders in 1662. Lorna Newcombe wys na die volgende verwysing van Leibbrandt se Precis of the Archives of the Cape of Good Hope: Letters and documents Received 1649-1662' Deel 11: Letter from Delft dated 30.11.1660 p.164: "From our ships' books we found that the two following persons have become free men at the Cape, who, when they left, had incurred considerable debt for their outfit, which, however, they had not communicated to their creditors, viz., Jan Coenraadt Visscher of Eemnes (?), [Nota- dit is Leibbrandt se vraagteken] soldier from the Dort, who left Patria in 1657, was on the 8th May, 1658 drafted on shore as hunter, and made freeman on the 30th September, 1659. Lorna gee ook die volgende baie waardevolle inligting: Uit Letters and Documents Received (from Amsterdam dated 19 September, 1661) p.183 (eerste verwysing): "Ät your request we have granted a passage to one or two wives whose husbands are at the Cape, subject to the usual condition to remain there fifteen years. The wife of Jan Coenraetsz we have given f25 for her outfit which you may recover there.' P.S. These three vessels (Malacca &c.) take back to you three stowaways whom you are to treat according to the sentence passed on them by the court here." Die Malacca het Vlie 3 Oktober 1661 verlaat en het die Kaap 4 Februarie 1662 bereik. (Sien Van Riebeeck se Joernaal vir laaste datum). Die ander twee skepe was die Amersfoort en Wapen van Amsterdam. Monsterrolle vir 1664 gee Jan en Grietje aan met 3 kinders. ?Gerrit, Geesje en Coenraad. Maria was waarskynlik reeds getroud. Monsterrolle vir 1666/7 is daar 5 kinders (Gerrit, Geesje, Coenraad, Zacharia en Johannes?) Lorna se afleiding is dat daar net 3 kinders met haar na die Kaap gevaar het. Hy was ook bekend as Jan Groff, 'n mens wonder watter einskappe hy gehad het om hierdie bynaam te gekry het? In die Resolusies van die Kaap is daar die volgende verwysing - http://tanap.amtex.nl/_xml/ Dingsdagh den 28e December 1717, voormiddagh. Huijden 24e December 1717 compareerde voor mij, Willem van Taack, eerste geswoore clercq ter Polliticque Secretarije alhier aan Cabo de Goede Hoop, in presentje van de naer te noemene getuijgen, den vrijburger Hendrik Coster, [2] van competenten ouderdom, dewelke verklaarde ter requisitie van Maria van Brakel, wede. wijlen Jacob Louw, hoe waar ende waaragtigh is dat hij in den jaare 1668 bij den burger Jan Pietersz. Louw, [3] in de wandelingh Broertjen gent., als knegt sigh verhuurt hebbende, in de tijd dat aldaar heeft gewoont hem door sijn baas is aangewesen geworden seker stuk lands, groot sestigh morgen, door den selven van Jan Coenraadsz. Visscher gecogt, strekkende van zijn eijgen plaats langs de Liesbeeks Rivier opwaarts aan, het welke als doen ook geheel beploegt is geweest, dat voorne. Broertje hem compt. mede heeft gesegt de fontain die tegenwoordigh in 't land van Hans Casper Geringer gemeten is, ook de zijne te wesen, met bijvoegingh dat wel wenste deselve nader aan zijn oude land mogte leggen, soo dat den compt. volgens bovengesegde aanwijsingh voor seker betuijgt dat alle 't geene sedert na die kant van Jan Dirksz. de Beer [4] is toegevoegt, zijnen gewesen baas Jan Pietersz. Louw opgem. heeft toebehoort, verklarende den compt. wijders niet meer, gevende voor redenen van wetenschap als in den text, met belofte om zijne depositie, des noods zijnde, met solemneele ede nader te willen gestand doen. KINDERS:
b1 MARIA VISSER - sy was gebore 1655 en oorlede 7 Junie 1718, X Willem Willemse (van Deventer). Maria het twee buite egtelike kinders by Ockert Cornelisz Olivier gehad. Daarna trou sy c 1691 met Lambert Simonsz Stam. Maria Visser en Ockert Olivier se kinders was Dina en Cornelis, hulle was gebore tussen 1672 en 1675. Hierdie twee kinders was opgevoed deur Maria se vader Jan Coenraad Visser. Maria is oorlede omtrent 7 Junie 1718. b2 GEESJE VISSER*c 1654 X 12 Jul 1671 Hendrik Gysbertz Verschuur, XX 26 Des 1694 Dirk Gysbert Verwey b3 GERRIT JANSZ VISSER *c 1657 X 4 Aug 1675 Jannetje Hendriks THIELEMANS en hulle het 12 kinders gehad. c1 Thieleman ~7.2.1677 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie) c2 Hendrik ~23.10.1678 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie) c3 Alida / Aeltje ~2.6.1680 X Jacob Petrus Bodenstein is uit die Kaap verban as gevolg van haar onsedelike verhouding met Jasper Gommer. Die dogter van Maria van Guinea, Brijnette van de Caep word 50 gulders betaal om vir haar 6 kinders te sorg vir 2 maande c4 Johannes ~20.9.1682 c5 Jacomina ~9.7.1684 X Jan Hendrik Munnik c6 Gesina / Geesje ~1.9.1686 X Jan Steenkamp c7 Gysbert ~27.8.1688 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie) c8 Gertruida ~20.7.1692 (heelwaarskynlik jonk oorlede, word nie genoem in vader se boedel van 1715 nie) c9 Femmetje / Femma ~21.11.1694 X Christiaan Rasp c10 Maria ~30 1 1697, X Burgert van Dyk c11 Johanna ~7.2.1699, X Hans Roos c12 Gerrit *21.8.1701 (IETS IS VERKEERD MET DIE KINDERS HIERBO WANT VOLGENS MANSELL UPHAM WAS EEN VAN DIE 12 KINDERS Anna Visser getroud met Jan Arend Roodewald)
b4 COENRAAD VISSER- gebore c 1660, Nederland, kom saam met moeder by die Kaap in 1662. In die gepubliseerde Dagregister van Zacharia Wagenaar 8 April 1663 "Sondagh, 8den do. (dws. April): Des voormiddaghs zijn na gedane predicatie door den predicant De Meter verscheijde kinderen (die hier aan de Caep gebooren zijn gedoopt is. In die voetnota word beweer dat "Dit was die kind van Abraham Gabbema en sy vrou Petronella Does, asook Albert Dircx Diemer se dogtertjie Christina, Jan Coenraat Visser se seun Coenraet en Louwijs, die kind van 'n slavin."
Hy trou 5 Augustus 1685 met Catherina Everts van der Zee, gebore op die skip Europa in 1673.
Coenraad het 10 kinders gehad: c1 Jacomyntje word ook genoem Jacomina = 23 Mei 1688 X Jan Beukes c2 Aeltjie, ook Alida = 23 Apr 1690 X 24 Jul 1712 Nicolaas Swart c3 Evert = 29 Jul 1691 c4 Geetie, ook Geertruy = 20 Jul 1694 x c1715 Augustus Meihuizen c5 Catryn, ook Catharina = 21 Okt 1695 x 13 Feb 1717 Johannes Jurgen Beyers c6 Johannes, = November 1697 c7 Susanna Visser, * 1698-1700 (die ekstra kind) c8 Katrina, ook Catharina (soms Maria Visser) c9 Jannetje, ook Johanna = 1 Feb 1711 X 28 Nov 1734 Dirk Maartens XX 17 Sep 1752 Johan Chrisiaan Volkman c10 Martha = 11 Feb 1713 X c 1739 Lourens Maartens c11 Geesje, ook Gesina = 24 Nov 1715 x 2 Aug 1743 Jurgen Hendriks
b5 ZACHARIA VISSER - het ook met haar moeder in 1662 by die Kaap aangekom, gedoop Aug 23/28, 1665 in Kaapstad. Sy sterwe 1721. Sy was drie keer getrou:X 29 Okt 1679 Dietrich PUTTER, sy het ook 'n kind met Johannes BASSON gehad en XX 5 Jul 1706 Andries KRUGEL. Richard Ball meld dat sy heelmoontlik aan die Kaap gebore was, want toe sy en Andries Krugel hulle gemeentlike testament op 24 Junie 1713 opgestel het, word sy so beskrywe: "Zacharia Jansz Visser Siekelijk te bedde leggende oud ses en veertigh jaaren gebooren aan Cabo de Goede Hoop". Verder volgens Richard Ball, toe Zacharia met Andries Krugel op Stellenbosch trou, is die inskrywing: "1706, Jul 05 Andries Kryger van Nurenberg jongm. met Zacharia Janse Visser wede. Diederik Putter". Die afleiding wat Richard maak is dat Zacharia dus nie met Johannes Basson getroud was nie, al het hulle 'n kind, Arnoldus Basson gedoop.
b6 JAN (Johannes) VISSER gedoop 16 Jan 1667, X 8 Mei 1689 Catharina (Jansz) van der Zee (weesmeisie) van Rotterdam. Kinders: c1 Johanna = 5 Maart 1690 X 19 Mei 1715 Johannes Roos XX 9 Des 1746 Lucas Visagie; c2 Saertie = 1 Apr 1691; c3 Johannes = 29 Nov 1693; c4 Willem = 26 Aug 1696; c5 Katrina = 20 Aug 1702; c6 Willem 17 Jul 1705 Geertjen Gerrits word deur 'n slaaf in Maart 1692 vermoor, Jan Coenraad Visser was omtrent 60 jaar oud. Volgens Heese, p. 184 was Geertjen 82 jaar oud toe sy vermoor was. (Ek wonder of die korrek is? Was sy dan 22 jaar ouer as haar man?) Geertjen Gerrits was vermoor {Hof verwysing: AR VOC 4030 (14 Maart 1692) fol 328.} Maria/Marie van Negapatnam was 'n slavin van Geertjen en Jan Coenraad Visser. 'n Vrydag aand in Maart 1692 het Geertjen en Maria in die kombuis gewerk, toe die slaaf Claas van Mallebar deur die kombuis geloop het om hout te gaan kap, Geertjen het met hom geraas omdat hy nie betyds gereed gekry het vir haar om te bak nie. Geertjen het ook nie Claas se verskoning aanvaar dat hy vir die koeie gaan soek het in die berge nie. Claas sê toe: "Jou oud hond, Jij moogste den selvs gaan haalen" - Geertjen probeer toe om Claas te slaan met 'n stuk hout, maar Claas vat die byl in slaan die byl reg in haar nek, dit was noodlotig en haar kop was amper afgekap. Hierdie het plaas gevind voor Maria van Negapatnam (Robert Shell Children of Bondag p 219). Maria hardloop toe na Jag Visser en skreeu: "Baas, Baas! Moeder is dood! Moeder is dood!". Shell verduidelik dat aan die Kaap was die huisvrou beskou as beide nonna en moeder en die baas as vader. In hierdie geval kon Geertjen wel Maria se de facto skoonmoeder gewees het want die seun Coenraad Visser het met haar gehad. Coenraad het 'n paar kinders met die slavin Maria van Negapatnam ook bekend as Maria van Bengale gehad. Maria was gebore c1669, en sy word gedoop as 'n volwassene c 1722 te Stellenbosch toe sy 53 jaar oud was. Jan Coenraad Visser doop die volgende kinders, die moeder was Maria van NEGAPATNAM / Maria van Bengale / van de Cust Coromandel: b7 ANTHONIE gedoop 20 April 1692 b8 SUSANNA (Gedoop as Sara) 30 Okt 1695, sy sterwe Junie 1779, X 6 Nov 1716 Hans Hattingh, XX Wilhelm Rubeck b9 JACOB gedoop 12 Jan 1696 b10 PIETER gedoop 24 April 1697 b11 MARIA gedoop 28 Junie 1699
Böeseken in Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 172, Jan Coenraad het 24 Maart 'n kontrak opgeskrywe, hy het verseker dat Maria VAN BENGALE 27/28 jarige en haar drie kinders (Anthony vier jaar oud, Susanna, twee jaar oud, Jacobus een jaar oud) vrygestel moet word nadat hy gesterwe het: Maria van Negapatnam doop 'n ander dogtertjie in Okt/Nov 1708 met die naam Geertruij, die vader word gegee as Gerrit Elders. Maria van Negapatnam word self gedoop as 'n bejaarde persoon op 8 Junie 1721 Volgens W H J Hattingh het Maria van Bengale en Hendrik Willemse 'n seun met die naam Willem in die Paarl gedoop op 7 November 1711
Verwysings: Resolusies van die Politieke Raad van die Kaap http://tanap.amtex.nl/_xml/ W Hattingh, "Die Familie Hattingh in Suid-Afrika" Familia XV, 1978, no 1, 2 HF Heese, Reg en Ongereg: Kaapse regspraak in die agtiende eeu Robert Shell, Children of Bondage Karel Schoeman, Armosyn van die Kaap: Die Wêreld van 'n slavin 1652 - 1733 Ekstra inligting verskaf deur Charlie Els Ekstra inligting verskaf deur Richard Ball Mansell Upham, SAGenealogie, no 481, boodskap 481
Saamgestel deur: AM van Rensburg
• Travel. http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=6000000000304279408 Arrived in the Cape on 28 Apr 1658 on the "Dordrecht".
• General Comment. Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. http://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5295.html
Jan Coenraad Visser M, #5295, b. circa 1620 NGK (Cape Town) Baptisms 1665-1695 NGK (Cape Town) Baptisms 1665-1695 NGK Stellenbosch Baptisms 1688-1732 NGK Stellenbosch Baptisms 1688-1732 Birth* Jan Coenraad Visser was born circa 1620 in Ommen, The Netherlands.1 Marriage* He married Margaretha Gerrits before 1649.2,3 (ConcubineM) Concubine* Maria van Negapatnam was the concubine of Jan Coenraad Visser circa 1691 de Caep de Goede Hoop.4 Burgher* He became a Burgher on 30 September 1659, in Dutch Vryburgher or Vrijburgher, a status in which a soldier or other employee of the VOC was released from their contractual obligations to the VOC and permitted to farm, become a tradesman, or work for others.3 NameRecord An unknown date , the name of Jan Coenraad Visser was written in the record as Jan Groff. (WitnessParent) Baptism He is named as a parent in the record of the baptism of Zacharia Jansz Visser on 23 August 1665 Nederduitsch Gereformeerde Kerk, (Cape Town), de Caep de Goede Hoop.5,6 (Witness) Baptism He and Joan Verhagens van Akendonk and Anneke Noormans witnessed the baptism of Aeltje Wilhelmse on 20 June 1667 (Cape Town).7 NameRecord 21 February 1677, the name of Jan Coenraad Visser was written in the record as Jan Coenraets Visscher. (Witness) Baptism He and Jannetie Tielmans, Gerrit Jansz and Grietie Gerrits witnessed the baptism of Thieleman Visser on 21 February 1677 (Cape Town).8 (Witness) Baptism He and Gerrit Jansz Visser and Beatrice Gijsbertz Verweij witnessed the baptism of Maritie Verschuijr on 25 April 1677 (Cape Town).9 NameRecord 23 October 1678, the name of Jan Coenraad Visser was written in the record as Jan Coenraeds Visser.10 (Witness) Baptism He and Gerrit Janssen Visser, Jannetien Thielemans and Geesie Jans witnessed the baptism of Hendrik Visser on 23 October 1678 (Cape Town).11 (Seller) SlaveTransaction Jan Coenraad Visser sold Isabel van Madagascar to Cornelis Pietersz Linnes on 10 December 1682 de Caep de Goede Hoop.12,13 (Owner) Slave Circa 1691 at de Caep de Goede Hoop, Jan Coenraad Visser was the owner of Maria van Negapatnam.14 (Owner) BirthSlave Jan Coenraad Visser owned Anthony Visser who was born in bondage, circa 1692, de Caep de Goede Hoop.14 (Owner) BirthSlave Jan Coenraad Visser owned Susanna Visser who was born in bondage, circa 1694, de Caep de Goede Hoop.14 (Owner) BirthSlave Jan Coenraad Visser owned Jacobus Visser who was born in bondage, before 12 January 1696, de Caep de Goede Hoop.15,14 NameRecord 12 January 1696, the name of Jan Coenraad Visser was written in the record as Jan Coenraet Visser.15 (Witness) Baptism He and Margareta van Hof witnessed the baptism of Jacob Visser on 12 January 1696 (Cape Town).15,16 (Owner) SlaveEmancipation Jan Coenraad Visser emancipated Maria van Negapatnam on 24 March 1696 de Caep de Goede Hoop, this emancipation may only have become fully effective in 1702 even though Visser was deceased by 1700.17,18 Family 1 Margaretha Gerrits b. c 1630, d. Mar 1692 Children ?Maria Jansz Visser+16 b. c 1649, d. 7 Jun 1718 ?Geesje Visser+16 b. c 1654 ?Gerrit Jansz Visser+ b. c 1657 ?Coenraad Janse Visser+16 b. 8 Apr 1663 ?Zacharia Jansz Visser+ b. 23 Aug 1665, d. b 21 Nov 1721 ?Johannes Visser+ b. b 16 Jan 1667 Family 2 Lysbeth van Bengale b. c 1643 Child ?Margaretha Jans van de Caep+19 b. b 18 Jul 1660 Family 3 Maria van Negapatnam b. 8 Jun 1721 Children ?Anthony Visser b. c 1692; Perhaps evidence of this candidate relationship will surface as I add records.16 ?Jacobus Visser b. 12 Jan 1696; Perhaps evidence of this candidate relationship will surface as I add records.16 ?Pieter Visser16 b. 21 Apr 1697 ?Maria Visser b. 28 Jun 1699; Perhaps evidence of this candidate relationship will surface as I add records.20 ?Susanna Visser+16 b. 11 Apr 1700
Citations 1.[S21] Date estimated by compiler, Delia Robertson and, unless there is corroborating information, should not be considered as anything more than a guide. 2.[S331] Webpage Ball Family Records (www.ballfamilyrecords.co.uk) "http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I112.htmll, last accessed on 27 Oct 2010; date estimated by compiler based on the presumed date of birth of the apparent first child." 3.[S191] C.C. de Villiers & C. Pama, Geslagregisters van ou Kaapse Families III S-Z (Cape Town / Amsterdam: A.A. Balkema, 1966), Page 1061-1062. Hereinafter cited as Geslagregisters van ou Kaapse Families III S-K. 4.[S325] Lorna Newcomb and Ockert Malan, compilers, Annale van Nederduits Gereformeerde Moedergemeente Stellenbosch No 1.., CD-ROM (Stellenbosch) Die Genootskap vir die Kerkversameling, 2004 0-9584832-1-3), Baptism Register, based on date of baptism of first child of the couple. Hereinafter cited as Palmkronieke I Baptisms. 5.[S397] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.), 1665-1695: Noch een kind van Joan Coenraadsz Visscher by Grietje Gerrits, genaamt Sacharias, transcribed by Richard Ball, Norfolk, England, (May 2006), Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/. Hereinafter cited as Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.). 6.[S205] Mansell G. Upham, "Keeping the gate of Hell . . . "subliminal racism" & early Cape carnal conversations between black men & white women", Capensis 1/2001 [Upham ... Keeping] 1/2001 (April 2001): Page 25 "Zacharia Jans Visser was born at the Cape and baptised on 23 August 1665. Since commander Zacharias Wagenaer had been her godfather, she was commonly referred to as Zacharias Wagenaer. Possibly, this is earliest documented case of a woman at the Cape using a man's name. ". Hereinafter cited as "Keeping." 7.[S397] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.): ao 1667 Juni 20 Een doochter van Wilhem Wilhemse van Deventer en Maria Janz wierd genaemt Aeltje, peeters waren Jan Grof Jan Verhagen en Anneke Noormans, 1665-1695, Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/ 8.[S397] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.): Den 21 dito (Febr) Tielman Gerrit Jansz en Jannetie Tielmans Jan Coenraets Visscher en Grietie Gerrits syn huijsvr', 1665-1695, Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/ 9.[S397] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.): Ao. 1677 Den 25 April Marretie Hendrick Gijsbertsz en Geesie Jans Jan Koenraets Visscher en Gerrit Jansz en Beatrice Gijsbertsz, 1665-1695, Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/ 10.[S397] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.): den selfden dito (23 October) Hendrick, Gerrit Janssen Visser en Jannetien Thielemans Jan Coenraeds Visser en Geesie Jans, 1665-1695, Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/ 11.[S397] NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.): den selfden dito (23 October) Hendrick, Gerrit Janssen Visser en Jannetien Thielemans Jan Coenraeds Visser en Geesie Jans, 1665-1695, Genealogical Society of South Africa, eGSSA Branch http://www.eggsa.org/ 12.[S432] Robert C-H Shell compiler, Changing Hands, A calendar of bondage in southern Africa, 1550 to 1888, CD-ROM; ISBN 1-86918-063-1; (Cape Town: Ancestry24, September 2007). Hereinafter cited as Changing Hands. 13.[S520] Mansell Upham, "Lijsbeth Vion", 2 March 2010 (Tokyo, Japan - e-mail address). "Linnes purchased 10 December 1682) Isabella van Madagascar from Jan Coenraed Visser and again (26 October 1695) another Isabella van Madagascar from Oliver Cranisbough]". Hereinafter cited as "Lijsbeth Vion." 14.[S325] Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms, Lorna: Susanna, gebore c 1693, was d/v Maria van Negapatnam (ook soms aangegee as van Bengale) en Jan Coenraad Visser, die stamvader. Hy het Maria vrygestel 24.3.1696 saam met haar kinders Anthony (4 jaar oud), Jacobus (1) en Susanna (2). Sien Boeseken se Slaves and Free Blacks p.172. 15.[S331] Webpage Ball Family Records (www.ballfamilyrecords.co.uk) "http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I266.htmll; last accessed on 4 Oct 2010; Cape Town registers 1696-1712 page 2: 12 Jan: 1696 gedoopt het kint van Maria onder getuijge van Jan Coenraet Visser & Margareta van Hof genaemt Jacob." 16.[S377] Webpage South Africa's Stamouers (http://www.stamouers.com/). 17.[S418] Anna J. Böeseken, Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700 (Cape Town: Tafelberg, 1977), 29.3.1696. p.44 (verso) - 45 (verso): Maria from Bengal (27/28), manumitted together with her three children Anthony (4), Jacobus (1), Susanna (2) by Jan Coenraad Visscher. The deed was to take effect on Visser's death and Maria was to be allowed to take her possessions, kist and clothes out of the estate.. Hereinafter cited as Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700. 18.[S629] Personal communications between Mansell Upham and Delia Robertson, 2010-present. 19.[S640] Mansell Upham, "Genealogy of Visser Family at the Cape", July 2011 (Tokyo, Japan). Unknown comments. Hereinafter cited as "Genealogy of Visser Family at the Cape." 20.[S331] Webpage Ball Family Records (www.ballfamilyrecords.co.uk) "http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I266.htmll; last accessed on 4 Oct 2010; Cape Town registers 1696-1712 page 13: 28 Junij 1699 van Coenraet Visser en Marij van Negapatnam onder getuijge van Hendrik Willemse & Marta Manuels gent. Maria."
• Marital Status. http://www.geni.com/people/Margaretha-Geertjen-Gerrits/6000000018608074427
According to "Suid-Afrikaanse Geslagsregisters" 15 pages 12-13 Margaretha (Geertjen) Gerrits married Jan Coenraad Visser c.1662. She was his sister-in-law as he was first married to her sister Alida (Greetjen) Gerrits from Hardenberg in c.1648 in the Netherlands.
As far as SAG 15 (Suid Afrikaanse Geslagsregisters 15) notes, his 1st wife Alida Gerrits arrived in Cape Town in 1662 with 4 children:
•b1 Maria *Ommen, Netherland c.1649; •b2 Gerrit Jansz *Ommen, Netherland c. 1650: •b3 Gesina * Ommen, Netherland c. 1655 ; •b4 Coenraad *Ommen, Netherland 1660, baptised in South Africa 16,1.1667. What happened to Alida Gerrits is uncertain for in the same year that she arrived in the Cape with her children, her husband, Jan Coenraad Visser *1633, married her sister, Margaretha Gerrits.
The only children mentioned for Margaretha as 2nd wife of Jan Coenraad Visser *c.1633 is mentioned on page 50 of SAG:
•b5 Zacharias (Zacharararayda) baptised 28.8.1665 •b6 Johannes baptised Cape Town 16.1.1667 --------------
There is no documentary evidence that a person by the name of Alida Geeritsz (who would have called herself Aeltje) existed.
Margaretha, or Geertjen, would have had to be married to Jan Visser at the Cape, since he arrived here on 28th April 1658. No such marriage can be found.
Richard Ball thinks there were only one person: http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I112.htmll
However, Mansell Upham argues that Jan Visser might have had two wives, Aeltje Gerritsz and Geertjen Gerritsz or Pietersz in Upham, Mansell, Hel En Paradijs - De Hoop Op Constantia on Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. http://www.e-family.co.za/ffy/ui45.html
The above information for Coenraad is wrong:
Coenraad, b4 was born at the Cape: 'Coenraad Jansz' Visser gebooren aan Cabo de Goede Hoop, oud vyftig jaaren ...(from his will dated 15 November 1710)
And this is his date of baptism at the Cape: 'April Anno 1663 Den 8en do heeft Dome de Metre ... gedoopt dese vier navolgende kinderen: ... ende een van Jan Coenraets Visscher vrij lantbouwer, en is genaemt Coenraet, de getuigen sijn Jacob Cloeten, vrij lantbouwer ende sijn huysvrouw' op http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town...
The entry for 16 January 1667 refers to Johannes's baptism:
A: 1667
Januarij 16 een soontje van Jan Coenraets en Grietjen Gerritsen sijn huysvrouw, wierd genaempt Johannes, peters waren Bartholomeus Boorn, en Teuntjen Bartholomeusz on http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town-ngk-1665-to-1695/38-cape-town-baptisms-1667 - JS
Jan married Margaretha Gerrits before 1649. (Margaretha Gerrits was born about 1630 in Hardenberg, Overijssel, Holland and died in Mar 1692 in , Cape Colony, South Africa.)
Sources of information or noted events in their marriage were:
• Web Based Info. Robertson, Delia. The First Fifty Years Project. http://www.e-family.co.za/ffy/g5/p5295.html
And
http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=376576187650007418#/tab/timeline Says 1662 which is impossible.
Jan had a relationship with Maria van Negapatnam. (Maria van Negapatnam was born about 1669 in , , India, christened on 8 Jun 1721 and died in , Cape Colony, South Africa.)
Sources of information or noted events in their marriage were:
• Web Based Info. http://www.geni.com/people/Maria-van-Negapatnam/6000000000304279408?through=388130228050004112
Jan had a relationship with Lysbeth van Bengale.
Sources of information or noted events in their marriage were:
• Web Based Info. http://www.geni.com/people/Jan-Coenraadsz-Visser/388130228050004112?through=376576187650007418
|