The Beaumont Project Beaumont and Toller Family Tree |
||
Daniel Petrus Ackerman
|
|
Birth Notes: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11564-145944-72?cc=1478678&wc=M9MT-NY2:n37424473 Christening Notes: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11564-145944-72?cc=1478678&wc=M9MT-NY2:n37424473 Death Notes: http://www.geni.com/people/Daniel-Petrus-Ackerman/6000000010750347790?through=6000000010694667393 Burial Notes: http://www.geni.com/people/Daniel-Petrus-Ackerman/6000000010750347790?through=6000000010694667393 Sources of information or noted events in his life were: • Web Based Info. https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11564-145944-72?cc=1478678&wc=M9MT-NY2:n37424473 • General Comment. Daniël Petrus Ackerman * dist. Richmond 12/4/1849, studeer teologie aan Kweekskool Stellenbosch en word op 7/11/1872 tot bediening van NGK toegelaat. Vertoef 'n wyle in Paarl maar word op 19/4/1874 in die gemeente Richmond georden. Weens moeilike omstandighede keer hy terug na die Paarl waar hy as hulpprediker diens doen. Word beroep na die NHK Wakkerstroom en as leraar vd gemeente aldaar bevestig op 9/1/1875. Word selfs op weeksdae as onderwyser gebruik. Vereenselwig hom heelhartig vir die vereniging vd NH en NGK wat in 1885 uiteindelik grotendeels verwesenlik word. Op Wakkerstroom word die bou van 'n nuwe kerk in 1887 aangepak waarvan die hoeksteen in Okt 1888 gelê is. Dien in hierdie gemeente vir meer as veertig jaar waar hy ook in die moderatuur vd kerk betrokke was. Sterf in die Strand 2/8/1916, aan hartaanval, terwyl met vakansie. Trou 16/4/1873 met Hester Magdalena VAN BLERK *1850, leidende rol in Tvlse Vrouesendingvereniging gespeel en sterf 1930. Bron: SA Biografiese Woordeboek, Vol V |
Beaumont Table of Contents | Beaumont Surnames | Beaumont Name List |
Home |
  Beaumont And Toller |
  Van Ryneveld and Weakley |
  Unger and La Verge |
  Utton |
  Heugh |
  Platt     Knapp  |   Naude  |   Diffenthal  |   Stead and MacPherson  |   Solomon and Otto     Family Trees  |   Lost Souls  |   Name Lists |   Login |   Contact |   Privacy |
|